Help my trap

Help-my-trap

Fiets by Spar gesien

Hierdie gemodifiseerde bergfiets het Liam Sondag by Spar gesien.
Dit het 'n 70cc engin met een rat.
Die fiets het ook 'n clutch as jy wil trap.
Jy kry blykbaar so 100km per tenk... nie sleg @ R+10/l 
Goeie idee vir die volgende Argus !
This entry was posted in Grappies and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.

One thought on “Help my trap

Leave a Reply