Kyk hoe lyk die Sesmylspruit vanmore.

Ek is seker mense gooi al hulle industriƫle gemors in die Sesmylspruit. Kyk hoe lyk dit vanmore toe ek die kinders by die skool gaan aflaai het. Laat my sommer gril.

Dit is nie die eerste keer dat dit gebeur nie. Ek sien dit omtrent een keer per maand. Dit is om van siek te word. Hoekom dink julle Tshwane doen niks daaraan nie. Waarvoor betaal ek so bleddie baie belasting.

 

This entry was posted in Algemeen and tagged , . Bookmark the permalink.

One thought on “Kyk hoe lyk die Sesmylspruit vanmore.

Leave a Reply