Ken se verjaarsdag projek

Ons het vir Ken ‘n Lego Star Wars Millenium Falcon gekry. Ons het toe Sondag na sy verjaarsdag besluit om hom te help om die ding te bou. Hy kon dit nie regkry Saterdag met al sy maatjies wat kom party het nie.

Ek besluit toe om ‘n “time-laps” video te maak van hoe ons hom help om dit te bou. Ek het dit ge-upload na YourTube toe. Kyk gerus die video hier onder en laat my weet wat julle dink.

This entry was posted in Algemeen and tagged , , , . Bookmark the permalink.

Leave a Reply