Trokke kan flieg, gee hom net ‘n tornado.

Dit is eintlik nie ‘n grap nie. Die video van ‘n tornado in Dallas wat trokke met trailers rond gooi asof dit van papier gemaak is. Ek is bly ons kry nie sulke goed sommer hier aan die suide punt van Afrika nie.

This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.

Leave a Reply