Feb 27

Supernova

Dit is die groot ster in die Eta Carinae binary sterrestelsel wat begin supernova gaan. Dit is nog nie klaar met sy ontploffing nie en sal moontlik eers in die volgende paar duisend jaar ordentlik ontplof. Dit behoort nogal ‘n site te wees dan, net jammer ons gaan nie hier wees om dit te sien nie.

Posted in Algemeen | Tagged , | Leave a comment
Feb 06

Ken se verjaarsdag projek

Ons het vir Ken ‘n Lego Star Wars Millenium Falcon gekry. Ons het toe Sondag na sy verjaarsdag besluit om hom te help om die ding te bou. Hy kon dit nie regkry Saterdag met al sy maatjies wat kom party het nie.

Ek besluit toe om ‘n “time-laps” video te maak van hoe ons hom help om dit te bou. Ek het dit ge-upload na YourTube toe. Kyk gerus die video hier onder en laat my weet wat julle dink.

Posted in Algemeen | Tagged , , , | Leave a comment